AMASIA

AMASIA is die naam van vier persone in die Ou Testament*:

1. Die seun van Joas*1, en vir 30 jaar die koning van Juda*4 (798–769 vC; 2 Kon 14).

2. ’n Priester in Bet-El* wat probeer het om die profeet Amos* te keer om verder daar te profeteer (Amos 7:10-17).

3. ’n Tempelsanger uit die nageslag van Merari*, seun van Levi* (1 Kron 6:31-47).

4. Die pa van Josa uit die nageslag van Simeon* (1 Kron 4:34).

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar