AGITUB

AGITUB is die naam van drie persone in die Ou Testament*:

  1. ’n Levitiese priester* en kleinseun van Eli*, die hoëpriester* in Silo* (1 Sam 14:3).
  2. ’n Levitiese priester en pa van Sadok*, een van die priesters tydens Dawid* se regering (2 Sam 8:17 en 1 Kron 6:7, 18:16).
  3. ’n Levitiese priester en pa van Sadok*2, ’n nasaat van Sadok*1 (1 Kron 6:11-12).

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar