AGIRAM

AGIRAM is een van die vyf seuns van Benjamin* volgens die sensusopname in Num 26:38. Die naam kom egter nie in die ander geslagsregister van die Benjaminiete in Gen 46:21 voor nie, wat tien seuns van Benjamin lys.

 

Kommentaar

Ons wil graag van jou hoor ... gee jou kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Sidebar